Weer vir 26 Januarie 2021
Weer vir 26 Januarie 2021

Weer vir 26 Januarie 2021

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Swaar reën met vloede word oor die sentrale-noordelike en noordoostelike streke voorspel, asook plek-plek oor die sentrale, oostelike en suidoostelike streke. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide tot wydverspreide donderbuie oor die oostelike helfte van die binneland.

KUS: Gedeeltleik bewolk en koel tot warm met buie oor die sentrale kus.



GETYE BY WALVISBAAI: L 08:01 H 14:18 L 20:24

VOORUITSIGTE

Windhoek Rainy 15° 27°

Gobabis Rainy 19° 30°

Katima Mulilo Rainy 20° 29°

Keetmanshoop Partly cloudy 21° 33°

Mariental Partly cloudy 21° 35°

Opuwo Rainy 20° 32°

Oshakati Rainy 19° 29°

Rundu Rainy 19° 29°

Walvisbaai Partly cloudy 18° 26°

Johannesburg Rainy 17° 22°

Kaapstad Partly cloudy 17°25°

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer