Weer vir 26 Februarie
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word in die Kavango, Zambezi en Omaheke verwag.
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide en Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor Khomas, Hardap-Oos, Otjozondjupa en die sentrale noordelike streke, maar wydverspreid in die Kavango, Zambezi en Omaheke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L 08:25, H 14:42, L 20:40
WINDHOEK 17° 30°
RUNDU 20° 27°
OSHAKATI 21° 34°
GOBABIS 17° 31°
MARIENTAL 20° 35°
KEETMANSHOOP 20° 36°
WALVISBAAI 15° 21°
LUANDA 23° 29°
JOHANNESBURG 15° 23°
KAAPSTAD 17° 25°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie