Weer vir 26 April
Weer vir 26 April

Weer vir 26 April

Henriette Lamprecht
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar buie in //Kharas en Zambezi. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:50 H: 15:11 L: 21:01



WINDHOEK 12° 27°

RUNDU 15° 27°

OSHAKATI 15° 31°

GOBABIS 09° 30°

MARIENTAL 16° 32°

KEETMANSHOOP 15° 28°

WALVISBAAI 12° 26°

LUANDA 22° 31°

JOHANNESBURG 07° 24°

KAAPSTAD 13° 25°

Kommentaar

Republikein 2026-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer