Weer vir 25 September
WEERWAAK: Hittegolftoestande sal na verwagting oor die noordelike streke voortduur.
BINNELAND: Mooiweer en baie warm in die verre Noord- en Suidweste, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Noorde. Winderige toestande word in die Weste, oor die sentrale hooglande en in die Suide verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:20 H: 15:43 L: 21:40
WINDHOEK14°30°
RUNDU20°36°
OSHAKATI20°38°
GOBABIS17°37°
MARIENTAL16°35°
KEETMANSHOOP16°30°
WALVISBAAI08°19°
LUANDA21°27°
JOHANNESBURG14°29°
KAAPSTAD13°17°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie