Weer vir 25 November 2021

25 November 2021 | Weer
WEERWAAK: Sterk westewinde kan vandag en môre oor die binneland waai.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die suide en ooste met enkele donderbuie in Kavango-Oos en Zambezi. Elders sonnig en warm tot baie warm.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig.

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:42 L 12:34 H 18:48

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 12° 30° Sonnig

RUNDU 18° 32° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

OSHAKATI 17° 36° Sonnig

GOBABIS 11° 36° Sonnig

MARIENTAL 20° 42° Sonnig

KEETMANSHOOP 19° 36° Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 12° 23° Gedeeltelik bewolk

LUANDA 23° 29° Gedeeltelik bewolk met reën

JOHANNESBURG 16° 26° Gedeeltelik bewolk met reën

KAAPSTAD 15° 29° Gedeeltelik bewolk

Soortgelyk

 

Hardap se sluise dalk vanaand getrek

1 uur gelede | Omgewing

Die Hardapdam kan dalk laat vanaand 70% van sy kapasiteit bereik, wat beteken dié suidedam se sluise sal getrek moet word. Die dam was om...

Botswana-weermag nie aanspreeklik vir sterftes

1 uur gelede | Howe

Landdros Taboka Mopipi het beslis dat Botswsana se weermag (BDF) nie aanspreeklik gehou kan word vir die sterftes van die Nchindo-broers en hul neef, wat...

Erkenning vir selfdegeslaghuwelikke afgekeur

2 ure gelede | Howe

Drie regters in die Windhoekse hoërhoof het ‘n aansoek van die hand gewys om selfdegeslaghuwelikke te erken tussen twee Namibiërs en hul buitelandse eggenotes. Hulle...

Vyf damme kry water

6 ure gelede | Omgewing

Teen gistermiddag om 14:50 het die Hardapdam nog sowat 289,3 m³ water per sekonde ingekry, terwyl nog drie ander nasionale damme sedert Maandag ‘n inloop...

Lelies begin Sondag blom

16 ure gelede | Omgewing

Belangstellendes kan Sondag weer die lelieskouspel op die plaas Sandhof naby Maltahöhe bewonder wanneer die blomme na verwagting in die kleipan sal begin blom. Die...

Nóg reën word voorspel

16 ure gelede | Weer

Henriette Lamprecht – Met die weerprofete wat nóg reën voorspel, is dit veral die suidelike en sentrale gedeeltes van Namibië wat juig oor hul reënmeters...

Oranje: Oorstromings ‘haas onafwendbaar’

16 ure gelede |

Ronelle Rademeyer – ’n Volgende vloedgolf is in die Benede-Oranjerivier op pad en oewerboere is volgens berigte in die Suid-Afrikaanse media gewaarsku oorstroming lyk nou...

Weer vir 20 Januarie 2021

16 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Tref voorsorg teen wyd verspreide donderbuie.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Namib en die Zambezi- en Omaheke-streke met enkele buie. Elders bewolk en...

Reën beskadig tente by Havana-projekskool

16 ure gelede | Ministeries

Jeanette Diergaardt – Die Havana Sekondêre Projekskool het gister reënskade gehad nadat reënbuie die aand tevore in die hoofstad uitgesak het. Volgens die onderwysers wat...