Weer vir 25 Maart 2021
Weer vir 25 Maart 2021

Weer vir 25 Maart 2021

Dani Booysen
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde tot verspreide donderbuie oor die noordelike en sentrale dele van die land.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L 07:21 H 13:38 L 19:34

VOORUITSIGTE

GOBABIS 18° 31° Gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 19° 32° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 18° 32° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

MARIENTAL 19° 34° Gedeeltelik bewolk

OPUWO 18° 32° Bewolk met donderbuie

OSHAKATI 19° 34° Bewolk met reën

RUNDU 18° 32° Gedeeltelik bewolk met reën

WALVISBAAI 16° 24° Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 17° 28° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

LUANDA 24° 30° Gedeeltelik bewolk met reën

JOHANNESBURG 11° 19° Bewolk met donderbuie

KAAPSTAD 17° 31° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer