Weer vir 25 Junie 2021
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die Suide met enkele donderbuie in die verre suidweste. Elders sonnig en matig tot warm, maar warm op plekke in die Noorde. Winderige weer in die Suide. Berei voor vir baie koue weer in die Suide die naweek en ook in die Ooste volgende week.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met enkele buie in die verre Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: L 09:44 H 16:10 L 22:04
VOORUITSIGTE
GOBABIS 4° 23° Sonnig
KATIMA MULILO 7° 25° Sonnig
KEETMANSHOOP 6° 21° Gedeeltelik bewolk
MARIENTAL 9° 25° Sonnig
OPUWO 9° 26° Sonnig
OSHAKATI 8° 26° Sonnig
RUNDU 7° 25° Sonnig
WALVISBAAI 7° 23° Gedeeltelik bewolk
WINDHOEK 6° 22° Sonnig
LUANDA 19° 29° Gedeeltelik bewolk
JOHANNESBURG 4° 20° Sonnig
KAAPSTAD 12° 15° Koud en bewolk met reën
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met enkele buie in die verre Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: L 09:44 H 16:10 L 22:04
VOORUITSIGTE
GOBABIS 4° 23° Sonnig
KATIMA MULILO 7° 25° Sonnig
KEETMANSHOOP 6° 21° Gedeeltelik bewolk
MARIENTAL 9° 25° Sonnig
OPUWO 9° 26° Sonnig
OSHAKATI 8° 26° Sonnig
RUNDU 7° 25° Sonnig
WALVISBAAI 7° 23° Gedeeltelik bewolk
WINDHOEK 6° 22° Sonnig
LUANDA 19° 29° Gedeeltelik bewolk
JOHANNESBURG 4° 20° Sonnig
KAAPSTAD 12° 15° Koud en bewolk met reën
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie