Weer vir 25 Junie 2020
WEERWAAK: 'n Kouefront word môre in die Weste en ||Kharasstreek verwag. Baie koue toestande sal Vrydag en Saterdag in die Weste, Suide en sentrale en oostelike streke voorkom. Enkele ligte buie word oor die verre suidelike kusgebiede en die Suidweste Vrydagoggend verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die ||Kharas- en Zambezistreek. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees. Winderige weer sal in die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.
GETYE BY WALVISBAAI: H 06:02 L 12:01 H 18:36
VOORUITSIGTE
Windhoek 05° 22°
Gobabis 02° 24°
Katima Mulilo 02° 25°
Keetmanshoop 05° 24°
Mariental 06° 24°
Opuwo 07° 26°
Oshakati 12° 26°
Rehoboth 03° 23°
Rundu 08° 24°
Walvisbaai 10° 25°
Johannesburg 03° 18°
Kaapstad 08° 17°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie