Weer vir 25 Februarie 2021
Weer vir 25 Februarie 2021

Weer vir 25 Februarie 2021

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word in die Kavango, Zambezi en Omaheke verwag.

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide en Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees 'n enkele tot geïsoleerde donderbuie oor Khomas, Hardap-Oos, Otjozondjupa en die sentrale noordelike streke, maar wydverspreid in die Kavango, Zambezi en Omaheke.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L 08:25 H 14:42 L 20:40

GOBABIS 17° 31°Gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 21° 30° Bewolk met reën en donderbuie

KEETMANSHOOP 20° 36°Sonnig

MARIENTAL 20° 35°Sonnig

OPUWO 20° 34°Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 21° 34°Gedeeltelik bewolk

RUNDU 20° 27°Bewolk met reën en donderbuie

WALVISBAAI 15° 21°Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 17° 30°Gedeeltelik bewolk

LUANDA 23° 29°Gedeeltelik bewolk met buie

JOHANNESBURG 15° 23°Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KAAPSTAD 17° 25°Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer