Weer vir 24 Maart 2021
Weer vir 24 Maart 2021

Weer vir 24 Maart 2021

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Swaar buie sal in die Noordweste, sentrale Noorde en die streke van Otjozondjupa, Khomas, Hardap en ||Kharas voortduur. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Weste, Zambezi, Kavango-Oos en Tsumkwe met enkele donderbuie. Elders sal dit bewolk en warm tot baie warm wees met verspreide tot wydverspreide donderbuie met kitsvloede wat plek-plek kan voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met buie in die noordelike en suidelike kus.

GETYE BY WALVISBAA: L 06:33 H 12:50 L 18:51

VOORUITSIGTE

Windhoek Rainy 17° 27°

Gobabis Rainy 16° 28°

Katima Mulilo Sunny 19° 30°

Keetmanshoop Rainy 18° 32°

Mariental Partly cloudy 13° 32°

Opuwo Rainy 18° 30°

Oshakati Rainy 21° 35°

Rundu Partly cloudy 18° 31°

Walvisbaai Partly cloudy 16° 24°

Johannesburg Rainy 15° 28°

Kaapstad Sunny 15° 23°

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer