Weer vir 24 Julie 2019
Weer vir 24 Julie 2019

Weer vir 24 Julie 2019

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Winderige toestande en reën word vanaand in die Suide verwag. Buie en koue toestande word môre in die ||Kharasstreek verwag.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud in die verre Suide met buie. Elders sal dit sonnig en koud tot matig wees, maar warm tot baie warm in die Noorde.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met miskolle. Buie word oor die verre Suide verwag.

GETYE BY WALVISBAAI: H 07:56 L 13:46

H 20:25



VOORUITSIGTE



Windhoek 04°21°

Gobabis 06° 20°

Katima Mulilo 08° 25°

Keetmanshoop 04° 16°

Mariental 05° 17°

Opuwo 09° 28°

Oshakati 12° 30°

Rehoboth 03° 22°

Rundu 05° 27°



Walvisbaai 12° 18°



Johannesburg 04° 16°



Kaapstad08° 15°

Kommentaar

Republikein 2025-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer