Weer vir 23 Maart 2021
Weer vir 23 Maart 2021

Weer vir 23 Maart 2021

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Zambezi, Kavango-Oos en die verre Weste met enkele donderbuie. Elders sal dit bewolk en warm tot baie warm wees met verspreide tot wydverspreide donderbuie. Kitsvloede is moontlik.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met enkele buie.

GETYE BY WALVISBAAI: L 05:15 H 11:36 L 17:53

GOBABIS 20° 29°Bewolk met buie

KATIMA MULILO 18° 30°Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 17° 27°Bewolk met buie en donderbuie

MARIENTAL 22° 32°Bewolk met buie en donderbuie

OPUWO 18° 30°Bewolk met buie en donderbuie

OSHAKATI 20° 32°Bewolk met buie en donderbuie

RUNDU 18° 31°Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 17° 24°Gedeeltelik bewolk met buie

WINDHOEK 17° 26°Bewolk met buie en donderbuie



LUANDA 23° 30°Gedeeltelik bewolk met buie

JOHANNESBURG 13° 22°Gedeeltelik bewolk met buie en donderbuie

KAAPSTAD 15° 32°Sonnig

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer