Weer vir 23 Julie
Weer vir 23 Julie

Weer vir 23 Julie

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Ooswindtoestande met sandstorms word tot oor die naweek aan die kus verwag.

BINNELAND: Koud in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en matig tot warm. 'n Sterk noordoostelike wind word oor die binneland verwag.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm met sandstorms.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:51 H: 15:16 L: 21:13

WINDHOEK 03° 20°

RUNDU 05° 24°

OSHAKATI 07° 24°

GOBABIS 00° 20°

MARIENTAL 03° 22°

KEETMANSHOOP 03° 19°

WALVISBAAI 16° 30°

LUANDA 18° 26°

JOHANNESBURG -2° 12°

KAAPSTAD 05° 17°

Kommentaar

Republikein 2025-08-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer