Weer vir 23 Februarie 2021
Weer vir 23 Februarie 2021

Weer vir 23 Februarie 2021

Francoise Steynberg
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Suide en verre Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Noordooste en Ooste. Winderige weer sal voortduur.

KUS: Bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L 06:59 H 13:17 L 19:25

VOORUITSIGTE

Windhoek Partly cloudy 17° 30°

Gobabis Rainy 16° 26°

Katima Mulilo Rainy 20° 30°

Keetmanshoop Sunny 18° 34°

Mariental Sunny 20° 35°

Opuwo Partly cloudy 19° 32°

Oshakati Partly cloudy 21° 32°

Rundu Rainy 18° 28°

Walvisbaai Partly cloudy 17° 30°

Johannesburg Rainy 16° 25°



Kaapstad Partly cloudy 16° 23°

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer