Weer vir 22 November 2021
Weer vir 22 November 2021

Weer vir 22 November 2021

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die noorde en suidweste met 'n enkele buie in die verre suidweste, maar verspreide donderbuie in die Kavangostreke en Zambezi.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie in die Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: H 04:49 L 10:30 H 16:49

VOORUITSIGTE

GOBABIS 12° 33° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 10° 27° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 13° 35° Sonnig

OSHAKATI 18° 35° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 21° 35° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

WALVISBAAI 12° 23° Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 10° 28° Sonnig

LUANDA 22° 29° Bewolk met buie

JOHANNESBURG 13° 21° Gedeeltelik bewolk met buie en donderbuie

KAAPSTAD 17° 23° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-05-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer