Weer vir 22 Januarie
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word op plekke in Oshikoto, Kavango, Otjozondjupa, Kunene en Erongo verwag. Buie en donderbuie word ook oor die sentrale en noordelike kusgebiede op Saterdag verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met geïsoleerde donderbuie, maar verspreide tot wydverspreide donderbuie in Oshikoto, Kavango, Otjozondjupa, Erongo en Kunene. 'n Sterk oostewind word oor die binneland verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie en donderbuie oor die sentrale en noordelike kusgebiede.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 10:30 L: 17:05 H: 23:32
WINDHOEK 17° 28°
RUNDU 19° 29°
OSHAKATI 21° 33°
GOBABIS 19° 31°
MARIENTAL 23° 37°
KEETMANSHOOP 22° 38°
WALVISBAAI 16° 26°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 16° 31°
KAAPSTAD 19° 29°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie