Weer vir 21 Oktober 2021
Weer vir 21 Oktober 2021

Weer vir 21 Oktober 2021

Dani Booysen
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie van meer as 50 mm kan in die oostelike dele van die ||Kharasstreek voorkom.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie in die Noordooste; die Khomas-, Hardap- en Omahekestreek. Koeler weer is moontlik in die ||Kharasstreek weens reën.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel, maar warm in die Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: H 03:43 L 09:28 H 15:50

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 12° 29° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

RUNDU 16° 30° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

OSHAKATI 19° 37° Sonnig

GOBABIS 15° 25° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

MARIENTAL 18° 23° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KEETMANSHOOP 16° 20° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

WALVISBAAI 12° 20° Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle

LUANDA 23° 28° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 11° 25° Gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 12° 22° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-06-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer