Weer vir 21 Januarie
Weer vir 21 Januarie

Weer vir 21 Januarie

Henriette Lamprecht
BINNELAND: Mooi weer en baie tot bloedig warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar donderbuie op plekke in die noordooste. Winderige toestande sal in die Suide en Weste voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 07:03 L: 13:25 H: 19:41

WINDHOEK 18° 34°

RUNDU 20° 36°

OSHAKATI 21° 36°

GOBABIS 19° 36°

MARIENTAL 21° 39°

KEETMANSHOOP 18° 37°

WALVISBAAI 16° 27°

LUANDA 23° 32°

JOHANNESBURG 14° 28°

KAAPSTAD 18° 28°

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer