Weer vir 21 Januarie 2021
WEERWAAK: Hewige storms word verwag in die sentrale Noorde en die Kavango- en Otjozondjupastreek. Dit sal oor die naweek na die Omahekestreek uitbrei.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm wees wees met geïsoleerde donderstorms, maar verspreide tot wydverspreide donderstorms in die sentrale Noorde, Kavango en Otjozondjupa.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie langs die noordelike kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:17 L 15:46 H 22:01
VOORUITSIGTE
Gobabis Partly 19° 30° Gedeeltelik bewolk
Katima Mulilo 16° 30° Bewolk met donderbuie
Keetmanshoop 22° 35° Gedeeltelik bewolk
Mariental 22° 36° Gedeeltelik bewolk
Opuwo 20° 30° Bewolk met reën
Oshakati 21° 34° Bewolk met reën
Rundu 19° 30° Bewolk met reën
Walvisbaai 16° 27° Gedeeltelik bewolk
Windhoek 17° 30° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie