Weer vir 20 Oktober
Weer vir 20 Oktober

Weer vir 20 Oktober

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Die verdieping van die oppervlak-laagdruk oor suidwestelike Namibië veroorsaak dat sterk winde oor die binneland voortduur. Koel temperature word oor die middag verwag danksy die invoer van koue lug uit die Weste. Swaar buie word Donderdagaand oor die suidoostelike dele verwag.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm in die verre Weste, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie oor die oostelike helfte van die binneland. Verspreide donderbuie is op plekke moontlik oor Otjozondjupa en Khomas. 'n Sterk noordoostelike tot westelike wind sal oor die binneland voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:02 H: 15:23 L: 21:24

GOBABIS 12° 29° verspreide donderbuie

KATIMA MULILO 16° 34°gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 17° 33°verspreide buie

MARIENTAL 16° 28°verspreide donderbuie

OPUWO 13° 31°gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 14° 31°gedeeltelik bewolk

RUNDU 15° 34°geïsoleerde donderbuie

WALVISBAAI 10° 21°gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 10° 25°donderbuie

JOHANNESBURG1023meestal sonnig

KAAPSTAD1328gedeeltelik bewolk

LUANDA2228gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2026-03-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer