Weer vir 20 November 2018
WEERWAAK: Hittegolftoestande sal in die Noorde voortduur.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die ||Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die sentrale noordelike gebiede en die Noordooste. Winderige weer sal in die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk met miskolle plek-plek in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L 07:12 H 13:36 L 19:42
VOORUITSIGTE
Windhoek20°33°
Gobabis20°38°
Katima Mulilo22°38°
Keetmanshoop14°27°
Mariental17°32°
Opuwo22°38°
Oshakati23°40°
Rehoboth22°34°
Rundu23°38°
Walvisbaai14°23°
Johannesburg16°28°
Kaapstad16°23°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie