Weer vir 20 Mei 2019
Weer vir 20 Mei 2019

Weer vir 20 Mei 2019

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Koue en winderige toestande word in die Suide verwag. Die nodige voor­sorgmaatreëls moet getref word.



BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Verre Suidooste. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L 09:40 H 16:02 L 21:51



Windhoek12°28 °

Gobabis14°31°

Katima Mulilo11°30°

Keetmanshoop10°28°

Mariental13°29°

Opuwo15°32°

Oshakati16°34°

Rundu13°29°

Walvisbaai11°22°

Johannesburg24°

Kaapstad14°19°

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer