Weer vir 20 Julie 2021
Weer vir 20 Julie 2021

Weer vir 20 Julie 2021

Dani Booysen
WEERWAAK: Ysige koue, en Woensdag en Donderdag ook ryp, word opnuut vir die suidelike, sentrale en oostelike dele van die land voorspel. Die koue sal teen Vrydag na die Noorde uitbrei.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die //Kharasstreek. Elders gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm. Ligte reën in die verre Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: L 06:11 H 12:34 L 18:25

VOORUITSIGTE

GOBABIS 2° 23° Sonnig

KATIMA MULILO 4° 24° Sonnig

KEETMANSHOOP 2° 16° Gedeeltelik bewolk en koud

MARIENTAL 5° 24° Gedeeltelik bewolk

OPUWO 10° 25° Sonnig

OSHAKATI 14° 26° Sonnig

RUNDU 9° 25° Sonnig

WALVISBAAI 12° 23° Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 4° 21° Gedeeltelik bewolk

LUANDA 20° 27° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 0° 16° Sonnig en koud

KAAPSTAD 8° 13° Bewolk en koud met reën

Kommentaar

Republikein 2025-08-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer