Weer vir 20 Julie 2020
Weer vir 20 Julie 2020

Weer vir 20 Julie 2020

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Ooswindtoestande sal oor die Namibwoestyn en kusgebiede voortduur. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Koud aanvanklik, andersins sonnig en matig tot warm. 'n Sterk noordoostelike wind sal in die binneland voortduur.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm met sandstorms by tye.



GETYE BY WALVISBAAI: L 09:07 H 15:35 L 21:26

VOORUITSIGTE

Windhoek 04° 22°

Gobabis 02° 24°

Katima Mulilo 03° 23°

Keetmanshoop 05° 24V

Mariental 04° 23°

Opuwo 09° 25°

Oshakati 09° 25°

Rehoboth 03° 23°

Rundu 05° 24°

Walvisbaai 15° 33°

Johannesburg 02 21

Kaapstad 10 22

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer