Weer vir 20 Januarie 2021
Weer vir 20 Januarie 2021

Weer vir 20 Januarie 2021

Dani Booysen
WEERWAAK: Tref voorsorg teen wyd verspreide donderbuie.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Namib en die Zambezi- en Omaheke-streke met enkele buie. Elders bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie.

GETYE BY WALVISBAAI: H 04:58 L 10:50 H 17:05

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 16° 30° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

RUNDU 20° 28° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

OSHAKATI 19° 26° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

GOBABIS 21° 35° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 24° 39° Bewolk met reën

KEETMANSHOOP 22° 32° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

WALVISBAAI 16° 28° Gedeeltelik bewolk met reën

LUANDA 21° 29° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 12° 22° Gedeeltelik bewolk met reën

KAAPSTAD 16° 27° Sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer