Weer vir 20 Februarie 2017
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word oor die Kunene-, Erongo-, Hardap-, //Kharas- en Zambezistreek verwag.
BINNELAND: Mooiweer en baie warm in die Suidweste, maar elders sal dit bewolk en warm tot baie warm wees met verspreide buie en donderbuie.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met geïsoleerde buie oor die sentrale en noordelike kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H 10:45 L 17:18 H 23:58
Gobabis20°28°
Katima Mulilo 19° 28°
Keetmanshoop 21° 29°
Mariental 21° 30°
Opuwo 17° 30°
Oshakati18° 29°
Rundu 20° 29°
Walvisbaai 14° 23°
Windhoek 16° 27°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie