Weer vir 2 Oktober 2020
Weer vir 2 Oktober 2020

Weer vir 2 Oktober 2020

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Koue toestande sal in die ||Kharasstreek voortduur.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die verre Noordooste met enkele donderbuie, maar gedeeltelik bewolk en koud tot koel in die ||Kharasstreek met enkele buie in die verre Suidweste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees, maar baie tot bloedig warm in die Noorde.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel.

GETYE BY WALVISBAAI: L 09:27 H 15:51 L 21:47

VOORUITSIGTE

Windhoek 9° 27°

Gobabis 8° 33°

Katima Mulilo 13° 36°

Keetmanshoop 6° 21°

Mariental 8° 25°

Opuwo 15° 35°

Oshakati 16° 36°

Rehoboth 9° 28°

Rundu 15° 35°

Walvisbaai 7° 21°

Johannesburg 11° 20°

Kaapstad 12° 18°

Kommentaar

Republikein 2026-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer