Weer vir 2 Junie 2021
Weer vir 2 Junie 2021

Weer vir 2 Junie 2021

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Ryp kan oor die suidelike, sentrale en oostelike dele voorkom. Ooswind-toestande word langs die kus verwag. Tref die nodige voorsorgmaatreëls teen skade.

BINNELAND: Koud aanvanklik in die binneland, andersins sonnig en matig tot warm.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H 09:33 L 15:35 H 22:14

VOORUITSIGTE

GOBABIS 0° 21° Sonnig

KATIMA MULILO 03° 24° Sonnig

KEETMANSHOOP 03° 19° Sonnig

MARIENTAL 02° 22° Sonnig

OPUWO 09° 26° Sonnig

OSHAKATI 08° 26° Sonnig

RUNDU 10° 26° Sonnig

WALVISBAAI 18° 31° Sonnig

WINDHOEK 04° 20° Sonnig

LUANDA 22° 29° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 01° 12° Gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 09° 19° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer