Weer vir 2 Augustus 2021
Weer vir 2 Augustus 2021

Weer vir 2 Augustus 2021

Ronelle Rademeyer
WAARSKUWING: 'n Hittegolftoestande aan die kus en in die Namib duur voort. Afkoeling word teen Disndag verwag.

BINNELAND: gedeeltelik bewolk en warm in die Noordweste. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees, maar baie warm oor die Namib.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm met sandstorms by tye.

GETYE BY WALVISBAAI: L 04:40 H 11:06 L 16:48



VOORUITSIGTE

GOBABIS 03° 24° Sonnig

KATIMA MULILO 06° 25° Sonnig

KEETMANSHOOP 09° 25° Sonnig

MARIENTAL 10° 28° Sonnig

OPUWO 10° 27° Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 13° 27° Sonnig

RUNDU 07° 25° Sonnig

WALVISBAAI 16° 34° Sonnig

WINDHOEK 07° 23° Sonnig

LUANDA 19° 26° Gedeeltelik bewolk met mis

JOHANNESBURG 07° 22° Sonnig

KAAPSTAD 08° 18° Gedeeltelik bewolk met mis

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer