Weer vir 19 Oktober 2021
Weer vir 19 Oktober 2021

Weer vir 19 Oktober 2021

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die oostelike helfte van die land, met geïsoleerde donderbuie in die Zambezi, Kavango, oostelike deel van Otjozondjupa en Omaheke. Elders sal dit sonnig en baie warm wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig, maar baie warm in die Suide in die oggende.

GETYE BY WALVISBAAI: L 08:35 H 14:55 L 20:58

VOORUITSIGTE

GOBABIS 12° 30° Gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 16° 34° Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie

KEETMANSHOOP 17° 31° Sonnig

MARIENTAL 11° 29° Sonnig

OPUWO 20° 37° Gedeeltelike bewolk

OSHAKATI 18° 35° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 16° 34° Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie

WALVISBAAI 14° 26° Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 12° 31° Gedeeltelik bewolk

LUANDA 22° 28° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 07° 19° Gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 13° 26° Sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer