Weer vir 19 Maart
Weer vir 19 Maart

Weer vir 19 Maart

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Swaar neerslae kan oor die sentrale noordelike streke, die noordweste, Otjozondjupa en Omaheke voorkom.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die suidweste en die verre noordooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie.

KUS: Gedeeltlik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend. 'n Paar ligte buie kan in die Suide voorkom.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:29 L: 12:29 H: 18:51

WINDHOEK 17° 28°

RUNDU 18° 33°

OSHAKATI 20° 29°

GOBABIS 15° 29°

MARIENTAL 20° 36°

KEETMANSHOOP 17° 32°

WALVISBAAI 13° 25°

LUANDA 25° 31°

JOHANNESBURG 14° 27°

KAAPSTAD 16° 22°

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer