Weer vir 19 Februarie 2021
Weer vir 19 Februarie 2021

Weer vir 19 Februarie 2021

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Sonnig nen baie warm in die verre Weste en die //Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele buie in die Otjozondjupastreek, maar geïsoleerd in die Kavango en Zambezi.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: H 07:16 L 13:19 H 19:35

GOBABIS 15° 30°Gedeeltelike bewolk

KATIMA MULILO 20° 25°Gedeeltelike bewolk

KEETMANSHOOP 16° 33°Sonnig

MARIENTAL 17° 34°Gedeeltelike bewolk

OPUWO 22° 31°Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 21° 32°Gedeeltelike bewolk

RUNDU 18° 25°Gedeeltelike bewolk

WALVISBAAI 15° 25°Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 14° 28°Gedeeltelike bewolk

LUANDA 23° 31°Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 13° 24°Gedeetelik bewolk

KAAPSTAD 18° 25°Gedeeltelik bewolk met reën

Kommentaar

Republikein 2025-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer