Weer vir 19 Augustus
Weer vir 19 Augustus

Weer vir 19 Augustus

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Dit sal koud in die Suide en in dele van die sentrale en oostelike gedeeltes wees.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie koud in die //Kharasstreek, maar sonnig en koud in die Hardap, Khomas en Omaheke waar dit later matiger sal raak. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met 'n paar buie in die Suide in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:10 H: 13:35 L: 19:34



WINDHOEK 05° 24° sonnig

RUNDU 10° 30° sonnig

OSHAKATI 12° 30° sonnig

GOBABIS 05° 26° sonnig

MARIENTAL 05° 18° sonnig

KEETMANSHOOP 04° 18° sonnig

WALVISBAAI 06° 23° sonnig

LUANDA 22° 28° gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 07° 21° sonnig

KAAPSTAD 10° 16° gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-08-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer