Weer vir 18 November
Weer vir 18 November

Weer vir 18 November

Henriette Lamprecht
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Suide en Weste, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar donderbuie in die Ooste, maar geïsoleerde donderbuie in die noordooste. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend. 'n Paar buie word in die verre Suide verwag.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:22 L: 11:14 H: 17:36



WINDHOEK16°35°

RUNDU20°37°

OSHAKATI20°39°

GOBABIS16°34°

MARIENTAL16°36°

KEETMANSHOOP15°35°

WALVISBAAI12°23°

LUANDA21°29°

JOHANNESBURG18°28°

KAAPSTAD14°23°

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer