Weer vir 18 Januarie
Weer vir 18 Januarie

Weer vir 18 Januarie

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word in die gebied van Grootfontein, Otavi, Tsumeb en Tsumkwe verwag waar kitsvloede verwag word.

BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Kunene, westelike en suidelike streke, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm met 'n paar donderbuie in die sentrale Noorde en oostelike gebiede, maar geïsoleerd tot verspreide donderbuie in die noordoostelike streke.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle met buie in die Suide later.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:53 L: 12:55 H: 19:05



WINDHOEK18°29°

RUNDU20°27°

OSHAKATI20°32°

GOBABIS19°33°

MARIENTAL21°35°

KEETMANSHOOP21°34°

WALVISBAAI16°25°

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer