Weer vir 17 Februarie 2021
Weer vir 17 Februarie 2021

Weer vir 17 Februarie 2021

Francoise Steynberg
BINNELAND: Sonnig en baie tot bloedig warm in die Suide en Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die verre Noordooste. 'n Sterk Westewind sal in die Suide en Weste waai.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend. Enkele ligte buie word oor die verre Suide verwag.

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:43 L 12:41 H 18:57

VOORUITSIGTE

Windhoek Partly cloudy 16° 28°

Gobabis Sunny 16° 32°

Katima Mulilo Rainy 19° 32°

Keetmanshoop Sunny 16° 33°

Mariental Sunny 16° 33°

Opuwo Sunny 20° 35°

Oshakati Partly cloudy 20° 33°

Rundu Rainy 19° 34°

Walvisbaai Cloudy 17° 25°

Johannesburg Partly cloudy 14° 26°

Kaapstad Rainy 15° 27°

Kommentaar

Republikein 2026-06-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer