Weer vir 17 Desember 2021
Weer vir 17 Desember 2021

Weer vir 17 Desember 2021

Jo-Mare Duddy Booysen
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Weste en //Kharas. Elders gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met enkele tot verspreide donderbuie in Kambezi en Kavango, asook die oostelike gedeeltes van Otjozondjupa en Omaheke.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aan die noordelike en sentrale kusgedeeltes.

GETYE BY WALVISBAAI: L 08:15 H 14:34 L 20:38

VOORUITSIGTE

GOBABIS 15° 32° Reën

KATIMA MULILO 18° 27° Reën

KEETMANSHOOP 19° 38° Sonnig

MARIENTAL 17° 38° Gedeeltelik bewolk en sonnig

OPUWO 14° 36° Sonnig

OSHAKATI 18° 36° Gedeeltelik bewolk en sonnig

RUNDU 18° 31° Reën

WALVISBAAI 14° 21° Gedeeltelik bewolk en sonnig

WINDHOEK 12° 33° Gedeeltelik bewolk en sonnig

JOHANNESBURG 8° 17° Reën

KAAPSTAD 15° 28° Bewolk

LUANDA 24° 28° Reën

Kommentaar

Republikein 2026-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer