Weer vir 17 Augustus 2020
WEERWAAK: Koue toestande word môre en Woensdag verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die Suide. Elders sal dit sonnig en warm, maar baie warm in die Noorde wees. 'n Sterk westewind word in die binneland verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L 08:11 H 14:38 L 20:32
VOORUITSIGTE
Windhoek 5° 24°
Gobabis 6° 28°
Katima Mulilo 4° 30°
Keetmanshoop 4° 22°
Mariental 5° 22°
Opuwo 12° 31°
Oshakati 9° 34°
Rehoboth 4° 23°
Rundu 9° 31°
Walvisbaai 5° 20°
Johannesburg 4° 20°
Kaapstad 10° 14°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie