Weer vir 16 September 2021
Weer vir 16 September 2021

Weer vir 16 September 2021

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Baie koue, winderige toestande word in die Suide en Ooste verwag.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en snerpend koud in die oggend in die //Kharas-, Hardap- en Omahekestreek. Elders sonnig en warm, maar gedeeltelik bewolk en warm in die Noorde en Ooste.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met buie in die verre Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: L 06:05 H 12:33 L18:41

VOORUITSIGTE

GOBABIS 05° 26° Sonnig

KATIMA MULILO 15° 35° Sonnig

KEETMANSHOOP 0° 18° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 12° 24° Sonnig

OPUWO 15° 30° Sonnig

OSHAKATI 16° 35° Sonnig

RUNDU 17° 36° Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 8° 23° Gedeeltelik bewolk met miskolle

WINDHOEK 11° 25° Sonnig

LUANDA 20° 26° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 12° 27° Sonnig

KAAPSTAD 9° 16° Gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer