Weer vir 16 Maart 2021
Weer vir 16 Maart 2021

Weer vir 16 Maart 2021

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Swaar reënval sal in die Noordweste, sentrale Noorde en die streke van Otjozondjupa en Khomas voortduur. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Suidweste, Kavango en Tsumkwe-gebied. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde tot verspreide donderbuie.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met buie in die Noorde.

GETYE BY WALVISBAAI: H 05:07 L 11:02 H 17:22

VOORUITSIGTE

Windhoek Rainy 13° 29°

Gobabis Rainy 17° 29°

Katima Mulilo Rainy 16° 32°

Keetmanshoop Partly cloudy 16° 28°

Mariental Sunny 22° 32°

Opuwo Rainy 20° 30°

Oshakati Rainy 20° 31°

Rundu Partly cloudy 18° 31°

Walvisbaai Partly cloudy 13° 26°

Johannesburg Partly cloudy 14° 25°



Kaapstad Rainy 17° 24°

Kommentaar

Republikein 2026-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer