Weer vir 16 Junie 2020
WEERWAAK: Baie tot bloedige warm temperature met sandstorms sal vir die res van die week oor die kusgebiede voortduur. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Koud aanvanklik, andersins gedeeltelik bewolk en warm in die Noordooste. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees, maar baie warm in die Noorde. Winderige weer sal in die binneland voortduur.
KUS: Sonnig en baie warm met sandstorms plek-plek.
GETYE BY WALVISBAAI: L 06:22 H 12:44 L 18:22
VOORUITSIGTE
Windhoek 05° 22°
Gobabis 01° 23°
Katima Mulilo 04° 26°
Keetmanshoop 03° 21°
Mariental 02° 22°
Opuwo 07° 27°
Oshakati 08° 27°
Rehoboth 02° 22°
Rundu 05° 26°
Walvisbaai 16° 34°
Johannesburg 04° 10°
Kaapstad 10° 22°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie