Weer vir 16 Februarie 2017
WEERWAAK: Swaar neerslae van meer as 50 mm word die naweek in die Omaheke-, oostelike deel van die Otjozondjupa-, Hardap- en Khomasstreek verwag. Dit kan kitsvloede tot gevolg hê.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig in die Suidweste, maar elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde tot verspreide donderbuie.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: H : 06:43 L 12:41 H 18:58
Gobabis19° 31°
Katima Mulilo18° 30°
Keetmanshoop18° 35°
Mariental21° 36°
Opuwo20° 31°
Oshakati20° 32°
Walvisbaai14° 25°
Windhoek16° 30°
Rundu 20° 31°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie