Weer vir 15 Oktober
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Noordooste en die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm met 'n paar donderbuie, maar geïsoleerde donderbuie op plekke in die Noordweste. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur en teen Woensdag versterk.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met 'n paar buie en donderbuie in die Noorde.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:49 H: 16:11 L: 22:10
WINDHOEK 16° 30°
RUNDU 22° 36°
OSHAKATI 21° 34°
GOBABIS 17° 36°
MARIENTAL 18° 37°
KEETMANSHOOP 19° 36°
WALVISBAAI 13° 25°
LUANDA 23° 29°
JOHANNESBURG 12° 28°
KAAPSTAD 14° 26°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met 'n paar buie en donderbuie in die Noorde.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:49 H: 16:11 L: 22:10
WINDHOEK 16° 30°
RUNDU 22° 36°
OSHAKATI 21° 34°
GOBABIS 17° 36°
MARIENTAL 18° 37°
KEETMANSHOOP 19° 36°
WALVISBAAI 13° 25°
LUANDA 23° 29°
JOHANNESBURG 12° 28°
KAAPSTAD 14° 26°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie