Weer vir 15 Junie 2020
Weer vir 15 Junie 2020

Weer vir 15 Junie 2020

Ronelle Rademeyer
WEERWAA: Baie warm tot bloedig warm toestande met sandstorms op plekke sal die res van die week langs die kus voortduur.

BINNELAND: Koud aanvanklik, andersins gedeeltelik bewolk en warm in die Zambezistreek. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees, maar baie warm in die Noorde.

KUS: Sonnig en baie warm met sandstorms op plekke.

GETYE BY WALVISBAAI: L 05:35 H 11:52 L 17:32

GOBABIS 02° 24°

KATIMA MULILO 04° 26°

KEETMANSHOOP 04° 23°

MARIENTAL 04° 22°

OPUWO 07° 27°

OSHAKATI 05° 27°

RUNDU 05° 26°

WALVISBAAI 18° 33°

WINDHOEK 04° 23°



LUANDA 20° 27°

JOHANNESBURG 02° 16°

KAAPSTAD 09° 18°

Kommentaar

Republikein 2026-07-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer