Weer vir 15 Januarie 2021
Weer vir 15 Januarie 2021

Weer vir 15 Januarie 2021

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die noordwestelike en verre westelike dele. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele donderbuie in die sentrale Noorde. Bewolkte toestande met verspreide tot wydverspreide donderbuie word in die Kavango-, Otjozondjupa-, Khomas- en Hardapstreek verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele buie langs die sentrale en suidelike kus.

GETYE BY WALVISBAAI: H 04:59 L 10:57 H 17:10



GOBABIS 18° 28° gedeeltelik bewolk met buie

KATIMA MULILO 20° 30°gedeeltelik bewolk met buie

KEETMANSHOOP 17° 25°bewolk met buie

MARIENTAL20° 26°bewolk met buie

OPUWO20° 30°gedeetelik bewolk

OSHAKATI19° 29°gedeetelik bewolk

RUNDU18° 30°bewolk met buie

WALVISBAAI19° 26°bewolk

WINDHOEK16° 25°gedeeltelik bewolk met buie





LUANDA 23° 30°gedeetelik bewolk

JOHANNESBURG 17° 25°bewolk met buie

KAAPSTAD 19° 29°bewolk met buie

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer