Weer vir 15 Februarie 2021
WEERWAAK: Swaar buie word in die Kavango, Zambezi en Otjozondjupastreke verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Weste, noordweste, sentrale Noorde en //Kharas, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreid in die Kavango, Zambezi en Otjozondjupa.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:41 L: 11:38 H: 17:53
WINDHOEK 16° 28°
RUNDU 19° 30°
OSHAKATI 21° 30°
GOBABIS 17° 25°
MARIENTAL 15° 29°
KEETMANSHOOP 15° 28°
WALVISBAAI 17° 25°
LUANDA 24° 32°
JOHANNESBURG 16° 25°
KAAPSTAD 17° 25°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie