Weer vir 14
Weer vir 14

Weer vir 14

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Hittegolftoestande gaan in die Noorde voortduur. Koeler lug word môre in die Suide verwag wat oor die naweek noordwaarts gaan versprei.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm, maar warm in die suidweste. 'n Sterk westelike wind word in die Weste en Suide met tye verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 10:H59 L: 17:27 H: 23:44



GOBABIS 18° 35° meestal sonnig

KATIMA MULILO 16° 34°sonnig

KEETMANSHOOP 14° 32°meestal sonnig

MARIENTAL 15° 37°sonnig

OPUWO 18° 37°meestal sonnig

OSHAKATI 23° 38°sonnig

RUNDU 21° 36°sonnig

WALVISBAAI 11° 21°bewolk

WINDHOEK 15° 34°sonnig

JOHANNESBURG15 31sonnig

KAAPSTAD1424verspreide buie

LUANDA2328gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2026-03-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer