Weer vir 14 September 2020
Weer vir 14 September 2020

Weer vir 14 September 2020

Francoise Steynberg
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en baie tot bloedig warm op plekke in die Noorde wees. Matige tot sterk winde sal plek-plek waai.



KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:05 H: 13:32 L: 19:32



VOORUITSIGTE

Windhoek13°31°

Gobabis13°30°

Katima Mulilo10°30°

Keetmanshoop11°32°

Mariental12°32°

Opuwo14°34°

Oshakati15°31°

Rehoboth14°28°

Rundu10°30°

Walvisbaai10°31°

Johannesburg10°21°

Kaapstad19°

Kommentaar

Republikein 2026-06-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer