Weer vir 14 Julie 2020
WEERWAAK: Ryp word in plekke in die suidelike, sentrale en oostelike streke verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie koud in die Suide met ryp op plekke. Elders sal dit sonnig en koud tot matig wees, maar warm tot baie warm in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.
GETYE BY WALVISBAAI: H 10:36 L 16:19 H 22:57
VOORUITSIGTE
Windhoek 04° 20°
Gobabis -02° 19°
Katima Mulilo 03° 25°
Keetmanshoop 02° 14°
Mariental 01° 16°
Opuwo 07° 28°
Oshakati 08° 27°
Rehoboth 02° 20°
Rundu 06° 26°
Walvisbaai 11° 23°
Johannesburg 01° 16°
Kaapstad 08° 15°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie