Weer vir 14 Januarie
Weer vir 14 Januarie

Weer vir 14 Januarie

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie met kitsvloede sal voortduur in die

Kavango, Zambezi, Otjozondjupa, Khomas, Omaheke en Hardap op plekke.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die noordweste en sentrale noorde met 'n paar buie, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie maar verspreid tot wydverspreide donderbuie in die Kavango, Zambezi, Otjozondjupa, Khomas, Omaheke en Hardap.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie oor die sentrale en suidelike kus.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:17 H: 16:31 L: 22:31

WINDHOEK 16° 26°

RUNDU 18° 29°

OSHAKATI 21° 34°

GOBABIS 18° 31°

MARIENTAL 22° 32°

KEETMANSHOOP 20° 32°

WALVISBAAI 18° 25°

LUANDA 22° 30°

JOHANNESBURG 16° 24°

KAAPSTAD 18° 29°

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer